PlayFunFitness Feedback

PlayFunFitness

PlayFunFitness Feedback

 

 

‘When I went to Dr Arien at the end of July 2014, after alot of inner work, I was finally ready to walk the path of health and comfort. I was desperately on the lookout for help to loose weight, because I could not function properly anymore without getting out of breath and exhausted.I do Latin American dance and I could not fully live out this passion of mine anymore, because a dance lesson was excruciating as I did not have the energy to keep up with the pace. It was the last straw and I made the decision of not just driving past the Healthy Living Space, but to actually make an appointment. I have lost weight many times before but the winning recipe at the Healthy Living Space is the combination of the Weight Control Program, Nurse Nellie’s support and Anri’s PlayFunFitness exercise classes (that I am doing twice a week). My fitness level has improved so much (and my arms are half the size it was) and I do not gulp for air anymore when I dance. Thank you so much Dr Arien, Anri, Nellie and Dalene! A dictionary does not have enough words to describe how grateful I am for your help and support.’ / Toe ek aan die einde van Julie hierdie jaar by Dr Arien aangeklop het, was ek  na baie innerlike werk uiteindelik weer gereed om die pad na gesondheid en gemak aan te pak. Ek was desperaat op soek na hulp om gewig te verloor, want ek kon nie meer behoorlik funksioneer sonder om gedurig uitgeput en uitasem te raak nie. Ek beoefen Latyns-Amerikaanse dans  en kon daardie passie van my nie meer ten volle uitleef nie, want ‘n dansles was uitmergelend omdat ek nie meer die energie gehad het om die pas vol  te hou nie. Dit was die laaste strooi en ek het die besluit geneem om nie net elke dag by die Healthy Living Space verby te ry oppad werk toe nie, maar ‘n afspraak te maak en iets te doen. Ek het al baie vantevore gewig verloor, maar die wenresep hier is die kombinasie van die program, Suster Nellie se ondersteuning en Anri se PlayFunFitness, wat ek twee keer per week doen. My fiksheid het al tonne verbeter (om nie te praat van my wapperende armvelle wat al die helfte kleiner is nie) en ek snak nie meer na my asem wanneer ek ‘n dansles het nie. Dr Arien, Anri, Nellie en  Dalene, BAIE DANKIE! ‘n Woordeboek het nie genoeg woorde in om te sê hoe dankbaar ek is vir julle hulp en ondersteuning nie. – LL (37 years old)

PlayFunFitness is so much fun. I have never liked exercise in my life, but the instructor, Anri, interacts with the class and makes it a great experience for everyone who attends. She doesn\’t push you further than you can go, but she pushes you as far as your potential goes. I have been with her for a year now and I am so much stonger and I have so much more energy. Thanks Anri for everything. / PlayFunFitness is baie pret. Ek het nog nooit daarvan gehou om te oefen nie, maar die instrukteer, Anri, het interaksie met die hele klas en maak die klas \’n uitstekende ondervinding vir almal wat die klas bywoon. Sy druk jou nie verder as wat jy nie kan nie, maar sy druk jou genoeg sodat jy jou potensiaal kan bereik. Ek oefen noual met haar vir \’n jaar en ek is soveel sterker en ek het so baie energie. Dankie Anri vir alles. – SvW (25 year old)

Nothing better to have Fun while getting fit. / Daar is niks beter as om pret te he terwyl y oefen nie. – CL (25 year old)

The exercise classes are very good. It makes \’n big difference to my body composition and everything is more in proportion than before. Especially my arms that are looking much better / Die klasse is baie goed. Dit maak \’n groot verskil aan my liggamsvorm en alles is baie meer in proporsie as voorheen. Veral my arms lyk al tonne beter. – LL (30\’s)

Thank you for training me and for all the motivation and support. You are the world\’s best personal trainer. / Dankie vir die oefening en vir al die motivering en ondersteuning. Jy is die wereld se beste persoonlike afrigter – SM (11 year old)

Your classes are very helpful and motivational. Thank you again for the wonderful job you did so far with my daughter./ Jou klasse is so hulpvaardig en motiverend. Weereens dankie vir die wonderlike werk wat jy met my dogter gedoen het tot dusver. – NM

Thank you so much. Your exercises are so much fun and so effective. / Baie dankie. Jou oefeninge is so lekker en effektief – LK

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *