Email : info@DrArien.co.za
Phone : +27 (0)12 362 2422

2 November 2014: Robinson Regstreeks op kykNET @ 19h30

 

Program: Robinson RegstreeksRobinson Regstreeks Health & Happiness

Waar: kykNET – kanaal 144 op DStv

Datum: 2 November 2014

Tyd: 19h30

 

Moet nie vergeet om Robinson Regstreeks te kyk Sondag nie! 

Dr Arien van der Merwe gaan haar opinie lig oor die kwessie van hoe studente en skoliere voor eksamens in die versoeking kom om opkikkers te misbruik soos: Ritalin en Concerta (voorskrifmedisyne). Dr Arien gaan vertel wat werklik werk om konsentrasie te verbeter.

 

Heruitsendings:

  • Maandag (3 November) om 16h00
  • Dinsdag (4 November) om 14h00
  • Woensdag (5 November) om 13h00

Vir meer inligting kliek hier

 

sitemap